Die Stellenbosch-munisipaliteit het gesê fase twee van sy opgradering van die Wemmershoek-afvalwatersuiweringsaanleg buite ...
’n Ondersoek is van stapel gestuur nadat ’n trein wat aan Metrorail behoort, Dinsdag (17 September) by die Dal Josafat-stasie ...
’n Poësieprys, die Diana Ferrus-prys, wat na dié Worcesterse skrywer en aktivis vernoem is, bied skrywers die geleentheid om ...
Die Paarlstreek se eerste ronde uitklopwedstryde het min verrassings opgelewer en dis slegs die tweede span, die ...
Ongelukkigheid oor die beplande besnoeiing van onderwysposte vir volgende jaar duur voort, met onderwysers wat ook hul ...
Early Act, a service club sponsored by Paarl Rotary, was recently launched at the primary school Clift College. In front ...
Behels Alzheimer se siekte meer as net vergeetagtigheid? Hoe verskil alzheimers van ander vorms van demensie? Is daar ...
Of course the municipality is going to jump onto another money-making scheme; this is exactly what is happening with the increasing popularity of installing solar power as an alternative, because neit ...
Die Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) se jaarvergadering sal op Donderdag 10 Oktober gehou word. Die venue sal nader aan die tyd aangekondig word. Alle organisasies sonder winsbejag word versoek om ...
MONTAGU – Die Swanns-Uitdaagbeker-rugbydag word Saterdag (21 September) vir die tweede keer op die King Edward- sportterrein in Montagu gehou.
Die vallei is vandeesweek geskok en in rou gedompel ná ’n skrikwekkende voorval waarin ’n bus twee matriek­leerders wat van hul skole huis toe gestap het, doodgery het.
Christo Isaacs (32), ’n man van Simondium wat verlede week in hegtenis geneem is vir die moord op Geoffrey Fredericks by ’n ...